Site news


Available courses

dutch nederlands course kursus

 

Nederlands taalverwerving voor Zuid Afrikane: Nederlands leren spreken

 

Nederlandse taalverwerwing vir Suid-Afrikaners: Leer Nederlands praat

 

Dutch language acquisition for South Africans: Learn to speak Dutch


Hierdie kursus is saamgestel vir Suid-Afrikaners met ‘n voorkennis van Afrikaans wat wil leer Nederlands praat. Die Afrikaanse teks, gevolg deur die Nederlandse teks, word deurlopend gegee met die Engelse teks wat volg. Elke afdeling van die kursus het sekere voorvereistes voordat daar na ‘n volgende opdrag gevorder kan word. Een opdrag of afdeling moet eers afgehandel word voordat daar na ‘n volgende een gegaan kan word. Elke tema of afdeling is individueel gestel na aanleiding van individuele vordering.