Nederlands taalverwerving voor Zuid Afrikane: Nederlands leren spreken
Nederlands taalverwerwing vir Suid-Afrikaners: Leer Nederlands praat
Dutch language acquisition for South Africans: Learn to speak Dutch
Hierdie kursus is saamgestel vir Suid-Afrikaners met ‘n voorkennis van Afrikaans wat wil leer Nederlands praat. Die Afrikaanse teks, gevolg deur die Nederlandse en Engelse teks, word deurlopend gegee.
Basiese grammatika word aangeleer deur middel van uittreksels uit tekste oor toeriste-inligting oor België en Nederland. Verskeie aktiwiteite word ingespan om taalreëls, uitspraak en woordeskat vas te lê.
Nederlands kursushandleiding - Afrikaans version | English version | Dutch version
Raadpleeg die handleiding vir meer inligting oor die kursus.
COSTS AND APPLICATION
The total cost of the online course is ZAR3 500.
Participants need to contact geselligafr@ufs.ac.za for information on how to apply for the programme. After the application has been approved, the participant will receive a participatory number, and more information on the banking details.
After proof of payment has been received via e-mail, the course content will be opened by the administrator. The student will receive a notification informing them that the course has started and will be available for 20 weeks from the date of activation.