Site news

BELANGRIKE AANKONDIGING (NOV 2023) / Important announcement (Nov 2023)

BELANGRIKE AANKONDIGING (NOV 2023) / Important announcement (Nov 2023)

by Admin User -
Number of replies: 0

Inskrywings vir Gesellig Afrikaans (Afrikaans Taalverwerwing vir Vreemdetaalsprekers, of Afrikaans Taalvaardigheid vir Derde- en Vreemdetaalsprekersen Nederlands leren spreken (Nederlands Taalverwerwing vir Suid-Afrikaners) 

Enrollments for Gesellig Afrikaans (Afrikaans Language Acquisition for Foreign Language Speakers, and Afrikaans Language Competence for Third or Foreign Language Speakers) and Nederlands leren spreken (Dutch Language Acquisition for South Africans)


Twee inskrywings vind jaarliks plaas. Die eerste semester se kursus begin 1 Februarie en duur tot middel Junie. Die tweede semester se kursus begin 1 Julie en eindig middel November. 

Nuwe studente skryf jaarliks dus in Januarie en Junie in.  

Die kursus behels weeklikse (trapsgewyse) assesserings wat in 'n minimum van 14 tot 20 weke voltooi moet word. Om die kursus suksesvol te voltooi, word van studente verwag om sowat vier tot vyf ure tyd per week aan die kursus te spandeer. 

Die kursusfooi beloop ZAR3 500 per persoon.

Stuur gerus 'n e-pos aan geselligafr@ufs.ac.za (Cc combrinckk@ufs.ac.za) vir meer inligting en hoe om aansoek te doen.


Two enrollments take place annually. The first semester course starts on 1 February and continues until middle June. The second semester course begins on 1 July and ends middle November. 

New students, therefore, enroll in January and June every year. 

The weekly assessments must be completed within a minimum of 14 to 20 weeks. Students are expected to spend about four to five hours' time per week to successfully complete the course.

The course fee is ZAR3 500 per person. 

Please send an e-mail to geselligafr@ufs.ac.za (Cc combrinckk@ufs.ac.za) for more information on how to apply.